Oorwin die werklike oorsaak van oorgewig vir ewig!

3 DVD's

3 CD’s

Verhouding met jou naaste

3 DVD's

3 CD’s

Watter honger voed jy?

2 DVD's

3 CD’s

Blokkasies in die verhoudingmet Vader, Seun en Heilige Gees

2 DVD’s

3 CD’s

Die Feeste van die Here

3 DVD's

3 CD’s

Die Ramshoring

1 DVD

2 CD’s

Die waarheid oor Kersfees

1 DVD

1 CD

Gees, siel en liggaam uitgebeeld in die Tabernakel

2 DVD's

3 CD’s

Genesing uit die Woord

5 DVD's

6 CD’s

Lofprysing / Halleluja

2 DVD's

2 CD’s

Hoe om in Gees en waarheid te aanbid

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Is ons feeste vir Vader Godwelbehaaglik?

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Ons grootste stryd: VREES

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Ons grootste vyand … onself

2 DVD’s

3 CD’s

Só moet julle dan bid!

2 DVD’s

3 CD’s

Sonder liefde is ek niks!

2 DVD’s

3 CD’s

Vrolike Loofhuttefees vir God, ons Vader

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Wat beteken die woord Heilig?

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Wees nugter en waaksaam

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Genees God vandag nog?

Antwoorde uit die Bybel vir genesing. God se wil oor siektes. Vergifnis en genesing. God wil jou genees.

4 DVD's

4 CD’s

Verhouding met Vader, Seun en Heilige Gees

4 DVD's.

4 CD’s

Gesondheid in Oorvloed

Liggaam, Siel, Gees en Getuienis.

4 DVD's.

Gesondheid in Oorvloed

Liggaam, Siel, Gees, Getuienis & Voedselriglyne.  

10 DVD's.

Produkte

Oorvloedige Lewe Bedieninge het voorheen die volgende riglynfooi gebruik vir ons produkte: Slegs R60 per DVD, R30 per CD, R25 per A4 plakkaat en R50 per A3 plakkaat. Ons het egter besef dat ons nie geldwaarde aan die produkte kan koppel nie en wil jou eerder aanmoedig om in die Koninkryk  van God te saai, soos die waarde wat jy uit die produkte ontvang het en jy gelei voel om te doen onder leiding van die Heilige Gees. Ons wil jou aanmoedig om ook een van die vrywillige medewerkers te word deur die Medewerker Registrasievorm in te vul wat jy kan vind onder die afdeling Raak Betrokke. Vul asseblief meegaande bestelvorm in vir bestellings.   

Al die DVD’s wat reeds gemaak is, is ook op CD beskikbaar (behalwe die twee stelle oor Gesondheid in oorvloed) en het ook ‘n handleiding met al die teksverse wat in die DVD bespreek word, maar die handleiding word nooit apart verkoop nie. Dit moet saam met ‘n DVD of CD geneem word.

Hier is ‘n paar van die vele plakkate wat beskikbaar is!

Vas, verootmoediging en gebed

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Stukkies van die legkaart na ‘n Oorvloedige Lewe

Hierdie onderwep is nog nie op DVD of CD beskikbaar nie, maar sal binnekort beskikbaar wees.

Tuisblad Meer oor ons Dienste Raak betrokke Nuusbrief Produkte Seminare Kontak ons
Oorvloedige Lewe Bestelvorm Jan 2012.xls

DVD’s beskikbaar

Kliek op (+) plus teken om vinniger aan te beweeg met plakkate video.